Betereinder se “Real Talk”

Betereinder se “Real Talk”

Refleksie deur: Lyn van Rooyen   “This event is an embarrassment,” so het Schalk van Heerden Woensdagaand se “Real Talk” geleentheid afgesluit. En hy het gesê dat daar volgende maand weer ‘n geleentheid gaan wees wat ‘n “embarrassment” gaan wees, en die volgende...
Tiende maand dankoffer

Tiende maand dankoffer

In die NG Kerk staan Oktober bekend as die Tiendedankoffermaand. Die leiers van die gemeente nooi daarom almal uit om biddend te besluit hoe ons in hierdie maand kan gee uit ons dankbaarheid teenoor die Here. Hierdie gee kan verskillende vorme aanneem. Dit mag dalk...