Spesiale Makiti Geskenkbewys

Ons is baie dankbaar vir al die skenkings wat ons gemeente tot dusver gemaak het. Vir die wynveiling het ons die volgende spesiale prys ontvang. By die wynveiling gaan een spesiale bottel wyn opgeveil word wat onderstaande prys gaan insluit: ’n Geskenkbewys vir ’n...
Makiti 2019

Makiti 2019

Ons gemeente se jaarlikse groot kuier onder die sterre het aangebreek! Op Vrydag 10 Mei gaan ons lekker saam Maanlig Makiti. Ons beplan ’n wildsfees en ’n wynveiling. Ons maak gereed vir baie mense, nooi jou bure en al jou familie. Bring ’n warm baadjie en kom kuier...