Koffiewinkelnuus

Koffiewinkelnuus

Koffiewinkelnuus FGK is ’n gemeente wat Beweeg. Ons Beweeg nie net na buite nie, maar skep ook ’n kultuur van gasvryheid wat ’n innooi- en plekmaakbeweging behels. Gevolglik is ons kuierarea nie net vir onsself nie, maar ’n plek waar ons ander mense raaksien en raak...