God sightings

God sightings

As ‘n gemeente is ons op die avontuur om gevorm te word as gestuurdes (die “fancy” woord hiervoor is missionaal). Wat hierdie gestuurdheid beteken, is dat ons in ons daaglikse lewens deelneem aan die verskillende maniere hoe God besig is om die wêreld nuut te maak....
Afsondering – Dissiplines wat spasie skep

Afsondering – Dissiplines wat spasie skep

STORIE VAN ‘n GEMEENTERAADSLID WAT DOELBEWUS BESIN HET As gemeente word ons gevorm as gestuurdes deur die uitnodiging om te Besin, Behoort en te Beweeg. Verlede naweek het een van ons GR-lede tyd opsy geskuif om doelbewus te Besin; hier is haar getuienis: Toe ek...
Zoom en gemeentes

Zoom en gemeentes

Ons wil graag in die gemeente ‘n spesifiek kultuur vestig van hoe ons gesprekke het en verhoudings vestig in ons gemeenskap en lewens. Hierdie beginsels is positiewe versterkings eerder as negatiewe beperkings (permissions vs prohibitions). Gegewe die uitdagings met...
Geestesgesondheid

Geestesgesondheid

Jean Pelser is vir die laaste jaar besig met ‘n wonderlike inisiatief met die naam Row for Mental Health. Hy en sy roeiers het in die laaste 10 maande om die wêreld geroei om mense bewus te maak van die belangrikheid van geestesgesondheid. Tydens hierdie...
Covid-19 Bediening aan die haweloses

Covid-19 Bediening aan die haweloses

Jesus leer ons om nie net na onsself nie maar ook na die mense op die rante van die samelewing te kyk. In Matteus 25 is dit duidelik dat ons aksies teenoor die minstes van die samelewing die ware toets van ons spiritualiteit is. Daarom word ons ook in hierdie krisis...