Oesfees 2019

Oesfees 2019

Oesfees 2019   Dankmaand beteken ook voorbereiding vir die Oesfees wat hierdie jaar op 3 November plaasvind. Ons hou soos gebruiklik die erediens onder die bome op die parkeerterrein. Hierdie jaar is ons gasprediker Pierre du Plessis, die wenner van die Andrew...

Spesiale Makiti Geskenkbewys

Ons is baie dankbaar vir al die skenkings wat ons gemeente tot dusver gemaak het. Vir die wynveiling het ons die volgende spesiale prys ontvang. By die wynveiling gaan een spesiale bottel wyn opgeveil word wat onderstaande prys gaan insluit: ’n Geskenkbewys vir ’n...
Makiti 2019

Makiti 2019

Ons gemeente se jaarlikse groot kuier onder die sterre het aangebreek! Op Vrydag 10 Mei gaan ons lekker saam Maanlig Makiti. Ons beplan ’n wildsfees en ’n wynveiling. Ons maak gereed vir baie mense, nooi jou bure en al jou familie. Bring ’n warm baadjie en kom kuier...

MM Walters

MM WALTERS Meister Eckhart En nou, omdat ons almal volmaaktheid nastrewe moet ons ophou om te kla voor God, besef dat die aanloop God en hemel toe in die sélf en in die stilte lê. Een ding is nodig Martha, vertel dit aan die susters, en dit is die alleenloop deur...

Refleksie

Refleksie Een van die geloofsgewoontes wat vir ons belangrik is, is refleksie. Hier aan die einde van die eerste maand in 2019 kan ons terugkyk op ons doen en late. In ons weeklikse huisgodsdiens beantwoord ons weekliks die vrae: “Wat was jou lekkerste in die week?”...