Refleksie

Refleksie Een van die geloofsgewoontes wat vir ons belangrik is, is refleksie. Hier aan die einde van die eerste maand in 2019 kan ons terugkyk op ons doen en late. In ons weeklikse huisgodsdiens beantwoord ons weekliks die vrae: “Wat was jou lekkerste in die week?”...
Tentmakerspos

Tentmakerspos

Tentmakerspos Gemeenteraad terugvoer- Januarie 2019 Jaco de Witt Die Gemeenteraad het ’n beroepingsvergadering gehou. Ds. Jurie Schoeman het die Ring verteenwoordig as FGK se konsulent. Tydens die vergadering is Jaco de Witt eenparig as die GR se kandidaat vir die...
Zoeloe klasse

Zoeloe klasse

Zoeloe KLASSE Begin 11 Februarie Registreer HIER  ONS GLO DAT DIE HERE ONS ROEP OM ONS “ONS” GROTER TE MAAK Daarom bied ons van hierdie jaar af Zoeloe klasse in blokke van 6 aan. Die eerste blok begin reeds op die 11de...

Die seisoen van Advent – Desember 2018

Beste gemeente, Advent is die seisoen van verwagting. Ons rig ons oë op die Here wat oor en oor belowe dat ons nie alleen gelaat sal word nie. Verlede Sondag het ons juis gefokus op die tema van hoop. Schalk van Heerden het gepreek, en die diens kan op die webblad...
Betereinder se “Real Talk”

Betereinder se “Real Talk”

Refleksie deur: Lyn van Rooyen   “This event is an embarrassment,” so het Schalk van Heerden Woensdagaand se “Real Talk” geleentheid afgesluit. En hy het gesê dat daar volgende maand weer ‘n geleentheid gaan wees wat ‘n “embarrassment” gaan wees, en die volgende...