Pastorale

Boodskappe

As gemeente moes ons in hierdie Covid-19 tye leer om op nuwe maniere met mekaar te kommunikeer terwyl ons gevra word om die kurwe plat te maak deur “social distancing”. Daarom gebruik ons tegnologie om in verbinding te bly. Dink aan ons kommunikasie as vriende wat gemaklik in hulle stoele sit en gesels. Op hierdie bladsy kan jy ons gesprekke volg. As jy graag oor iets wil gesels stuur gerus ‘n WhatsApp na ons nommer toe. Volg die skakel hieronder vir die eredienste. Of kyk verder op die bladsy vir ons ander gesprekke.

Videos en Gesprekke wat kan help

As jy die gemeente se nuusbrief wil ontvang vul die volgende in.

As jy die gemeente se nuusbrief wil ontvang vul die volgende in.

Jy is nou ingeteken!

Share This