Waardes vir kinders

Waardes vir kinders

Waardes en ons kinders Die inperkingstyd gee vir ouers die geleentheid om sekere gesprekke met ons kinders te hê waarvoor daar soms nie genoeg tyd is nie. Ons het al voorheen na emosies gekyk. Watter gesprekke kan ons nog met ons kinders voer wat waardevol is? Dalk...
Hoe om jou gemoedstoestand te verbeter

Hoe om jou gemoedstoestand te verbeter

Wens ons nie almal dat ons met die druk van ’n knoppie dadelik gelukkiger kan voel nie? Die goeie nuus is dat daar wel dinge is wat ons kan doen om ons gemoed redelik vinnig te lig. In vyf navorsingstudies het navorsers getoets of dit moontlik is of ons meer positiewe...
Wenke om na jou geestesgesondheid om te sien

Wenke om na jou geestesgesondheid om te sien

7 Praktiese wenke hoe om na jou geestesgesondheid om te sien   Geestesgesondheid gaan oor die manier waarop jy dink en wat jy voel omtrent jou vermoë om die ‘op’ en die ‘af’ van die lewe te hanteer. Goeie geestesgesondheid stel ons in staat om nie net te oorleef...
Zoom en gemeentes

Zoom en gemeentes

Ons wil graag in die gemeente ‘n spesifiek kultuur vestig van hoe ons gesprekke het en verhoudings vestig in ons gemeenskap en lewens. Hierdie beginsels is positiewe versterkings eerder as negatiewe beperkings (permissions vs prohibitions). Gegewe die uitdagings met...
Geestesgesondheid

Geestesgesondheid

Jean Pelser is vir die laaste jaar besig met ‘n wonderlike inisiatief met die naam Row for Mental Health. Hy en sy roeiers het in die laaste 10 maande om die wêreld geroei om mense bewus te maak van die belangrikheid van geestesgesondheid. Tydens hierdie...
Die waarde van poësie in Covid-19

Die waarde van poësie in Covid-19

Vroeg vanoggend stuur een van my vrou se kollegas vir haar ‘n video aan. Dit is ‘n stuk deur ‘n Suid Afrikaanse digter, Lindi Nolte. Ek het nog nooit van haar gehoor nie. Terwyl my vrou na die voordrag van haar gedig, “A Love Poem to...
As jy die gemeente se nuusbrief wil ontvang vul die volgende in.

As jy die gemeente se nuusbrief wil ontvang vul die volgende in.

Jy is nou ingeteken!