Jesus se gebed : Johannes 17

Jesus se gebed : Johannes 17

In Johannes 17 lees ons die langste gebed van Jesus. In die erediens het Adri-Marie van Heerden die beeld gebruik dat ons uitgenooi word om hierdie gebed af te luister. In hierdie gebed bid Jesus vir eenheid en ook vir ons ken van God. Dit is maklik om iets te breek,...
Gehoorsaamheid as ‘n gewoonte

Gehoorsaamheid as ‘n gewoonte

Doen dit vir my! Hoeveel ouers het nie al hierdie woorde vir hulle kinders gesê omdat hulle nie een of ander taak wil verrig nie. Kind: “Maar ek wil nie skottelgoed was nie!” Ouer: “Jy doen dit vir my” Hierdie dinamiek probeer ‘n verband...
Waardes vir kinders

Waardes vir kinders

Waardes en ons kinders Die inperkingstyd gee vir ouers die geleentheid om sekere gesprekke met ons kinders te hê waarvoor daar soms nie genoeg tyd is nie. Ons het al voorheen na emosies gekyk. Watter gesprekke kan ons nog met ons kinders voer wat waardevol is? Dalk...
Bybelstudie 13 Mei : Petrus se herstel (Johannes 21:15-19)

Bybelstudie 13 Mei : Petrus se herstel (Johannes 21:15-19)

Petrus word herstel In Johannes 21:15-19 lees ons die gesprek van Jesus en Petrus. Dit is ‘n aangrypende teksgedeelte: Johannes 21:15–19 15Toe hulle klaar geëet het, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief, meer as hulle hier?”...
Hoe om jou gemoedstoestand te verbeter

Hoe om jou gemoedstoestand te verbeter

Wens ons nie almal dat ons met die druk van ’n knoppie dadelik gelukkiger kan voel nie? Die goeie nuus is dat daar wel dinge is wat ons kan doen om ons gemoed redelik vinnig te lig. In vyf navorsingstudies het navorsers getoets of dit moontlik is of ons meer positiewe...
Refleksiegebed

Refleksiegebed

REFLEKSIEGEBED (gebaseer op St. Ignatius van Loyola se Examen-gebed)   *Dit help om dele van hierdie gebed in jou joernaal neer te skryf. 1.Haal ’n paar keer diep asem om rustig te raak en word bewus van God se teenwoordigheid. 2.Vra vir God vir leiding in...
As jy die gemeente se nuusbrief wil ontvang vul die volgende in.

As jy die gemeente se nuusbrief wil ontvang vul die volgende in.

Jy is nou ingeteken!