Noodfonds

Noodfonds

FGK Noodfonds This is a relief fund in line with FGK Strategic plan for Beweeg, which is helping people in need. As a church, we have a specific focus, which is integrated and focussed on wholeness and relationships. We are not just a charity distributing handouts....
Betereinder terugvoer

Betereinder terugvoer

Locked down, then what? What happened? On 23 March 2020 the Board of Betereinders reached immediate consensus that the Covid-19 crisis and subsequent lockdown would entail dire effects for society’s most vulnerable individuals. By 25 March the Board approved R75 000...
Beweeg as ons nie mag beweeg nie?

Beweeg as ons nie mag beweeg nie?

Beweeg sonder Beweeg?!   Tydens die inperking wil ons beweeg sonder beweeg en  omgee sonder rondry!   Prakties beteken dit: niemand mag kos of goedere by die kerk aflaai nie, en ook nie versprei sonder die nodige permitte nie. Hoe Beweeg ons as ons nie mag...
Maak plek vir Taxi’s

Maak plek vir Taxi’s

Maak Plek vir Taxi’s Op die pad en in jou hart. Ons land het nie ’n eerste-wêreld publieke vervoerstelsel nie, en vir al hul tekortkominge hou taxi’s ons ekonomie aan die gang. Afgesien van die taxibestuurder wat ook ’n mens is met ’n storie, vervoer ’n taxi ‘n klomp...
Covid-19 Bediening aan die haweloses

Covid-19 Bediening aan die haweloses

Jesus leer ons om nie net na onnsself nie maar ook na die mense op die rante van die samelewing te kyk. In Matteus 25 is dit duidelik dat ons aksies teenoor die minstes van die samelewing die ware toets van ons spiritualiteit is. Daarom word ons ook in hierdie krisis...
Betereinder terugvoer

Bring en Gee getuienis

Verlede week het iemand ‘n rolstoel aan Bringe en Gee geskenk. Ons vennote by Youthzones vertel ons toe dat hulle weet van ‘n man wat hierdie rolstoel kan gebruik. Die video hieronder en die woord van dank is aan FGK aangestuur: We couldn’t be inspired more by the...
As jy die gemeente se nuusbrief wil ontvang vul die volgende in.

As jy die gemeente se nuusbrief wil ontvang vul die volgende in.

Jy is nou ingeteken!