Gebedsmateriaal – Tussen in : Drempeltyd

Gebedsmateriaal – Tussen in : Drempeltyd

Gebedsmateriaal : Augustus Ons is opgewonde om die gebedsmateriaal vir Augustus bekend te stel. Ons sal dié materiaal daagliks WhatsApp. Dit kan ook hier afgelaai word.   Liminality - Augustus gebedskalender by Voorgelees: Adri-Marie van Heerden | Skrywer: Pierre...
Gemeenteraad kenmerke

Gemeenteraad kenmerke

Wat is die eienskappe van ‘n Gemeenteraadslid? Wat is die kenmerke van iemand wat op die Gemeenteraad dien? Hier is ‘n kombinasie van Bybeltekste en formuliere van die NG Kerk wat kan help om iemand te nomineer en ook gebruik kan word deur die huidige lede om...
(Hoe) Kan ek verander?

(Hoe) Kan ek verander?

Verandering is ‘n proses In ‘n bekende Bob Newhart video kom vra ‘n persoon hulp oor ‘n vrees wat sy het. Hier is die snaakse video daaroor. Stop it! Hoeveel keer het jy al vir jouself gesê, “Ek gaan net ophou en ‘n besluit neem om...
Die A tot Z van Geestesgesondheid

Die A tot Z van Geestesgesondheid

Ons leef in uitdagende tye. Ons word op die proef gestel deur ons omstandighede en ons geestesgesondheid is belangrike kaptitaal om in hierdie tye staande en optimaal funksionerend te bly. Geestesgesondheid het te doen met ons vermoë om die uitdagings van die lewe te...
Beperkte inperking

Beperkte inperking

Beperkte Inperking Gemeentelede sal bly wees om te verneem dat FGK ’n Covid-19 Taakspan gestig het wat sake op ons perseel met oordeel bestuur. Sommige van ons huurders en gevolglik ons personeel is weer op die perseel. Gemeentelede moet asseblief nie kuier of kom...