Spesiale Makiti Geskenkbewys

Ons is baie dankbaar vir al die skenkings wat ons gemeente tot dusver gemaak het. Vir die wynveiling het ons die volgende spesiale prys ontvang. By die wynveiling gaan een spesiale bottel wyn opgeveil word wat onderstaande prys gaan insluit: ’n Geskenkbewys vir ’n...
Makiti 2019

Makiti 2019

Ons gemeente se jaarlikse groot kuier onder die sterre het aangebreek! Op Vrydag 10 Mei gaan ons lekker saam Maanlig Makiti. Ons beplan ’n wildsfees en ’n wynveiling. Ons maak gereed vir baie mense, nooi jou bure en al jou familie. Bring ’n warm baadjie en kom kuier...

Refleksie

Refleksie Een van die geloofsgewoontes wat vir ons belangrik is, is refleksie. Hier aan die einde van die eerste maand in 2019 kan ons terugkyk op ons doen en late. In ons weeklikse huisgodsdiens beantwoord ons weekliks die vrae: “Wat was jou lekkerste in die week?”...

Die seisoen van Advent – Desember 2018

Beste gemeente, Advent is die seisoen van verwagting. Ons rig ons oë op die Here wat oor en oor belowe dat ons nie alleen gelaat sal word nie. Verlede Sondag het ons juis gefokus op die tema van hoop. Schalk van Heerden het gepreek, en die diens kan op die webblad...
Tiende maand dankoffer

Tiende maand dankoffer

In die NG Kerk staan Oktober bekend as die Tiendedankoffermaand. Die leiers van die gemeente nooi daarom almal uit om biddend te besluit hoe ons in hierdie maand kan gee uit ons dankbaarheid teenoor die Here. Hierdie gee kan verskillende vorme aanneem. Dit mag dalk...