Kleingroepe

As iron sharpens iron, so one person sharpens another.

Proverbs 27:17

As gemeenskap probeer ons 'n platform vir mense om te kandiep verhoudings bou saam ander mense om ook sodoende te verdiep in ons geloof en mekaar aan te spoor tot goeie dade.

Ons het verskeie kleingroepe in ons gemeenskap asook Bybelstudie geleentehde waarby jy kan inskakel.
Daar is onder andere 'n jong volwassene groep (18-35 jaar), Aktua groep (senior bediening), Bybelstudie groep (woensdae om 12:00 by die kerk), Mannebediening (Elke vierde Donderdag van die maand om 6:00) en vele ander. 

Indien jy by 'n kleingroep wil inskakel of selfs een wil begin, vul asseblief die kontak vorm hier onder in sodat een van ons spanlede met jou kan kontak maak. 

Vind hierso meer uit oor kleingroepe in ons gemeente