Die kerkkantoor is in die oggende (Maandag - Vrydag) vanaf 9:00 tot 13:00 oop.

Vir Noodgevalle kontak die gemeente se WhatsApp-nommer. Kontak gerus die kerkkantoor met ‘n 
WhatsApp-boodskap by 074 682 4636 (die foon word aktief  gemonitor tussen 09:00-13:00).

U kan ook die kerkkantoor per epos kontak by office@fgk.co.za

Ons perseel is op die 
hoek van 4de Laan Noord en Rabie Straat in Fontainebleau.

KONTAK ONS








Beplan julle om te trou? Vul gerus hierdie vorm in om meer uit te vind oor ons huweliksvoorbereiding en ondersteuning.
Een van die mees betekenisvolle besluite is in watter gemeenskap en tradisie jy besluit om jou kind in op te voed. Vul gerus die vorm in as julle die doop oorweeg. 
Stel jy belang om moontlik een van ons fasiliteite te huur vir 'n konferensie, opleiding of 'n ander geleentheid? Volg gerus dié skakel. 
Skakel gerus met ons gebedsspan vir voorbidding. 
Weet jy van iemand in nood? Of is jy self in nood? Volg asseblief die skakel om aansoek te doen vir ons noodfonds se ondersteuning. 
Volg asseblief die skakel vir ons begrafnisvorm.
Is jy nuut in Johannesburg? Op soek na 'n nuwe tuiste? Of wil jy moontlik opnuut verstaan wat dit beteken om 'n lidmaat in FGK te wees? Volg asseblief hierdie skakel.
Wil jy graag op 'n reis gaan om meer van jouself tot beskikking van die Here te stel? Meld gerus aan as 'n medewerker .
As jy vinning wil gaan, gaan alleen. As jy ver wil gaan, gaan saam. Met wie deel jy jou lewe? Met wie breek jy brood? Volg die skakel om deel van 'n kleingroep te raak of een te begin. 

Dienstye

Erediens - Sondae oggende om 9:00
Kapeldiens - Woensdae om 13:00
Sondae-oggend KIDSkerk-diens (4jr - Gr7) 09:00 - 10:15 (tydens skoolkwartaal).
Sondae aande eX-tienerdiens (Gr 8 - 12) 17:00 vir 17:30 (tydens skoolkwartaal) .