MAAK GERUs

KONTAK

 MET ONS

Daar is verskillende maniere hoe jy met ons gemeente kontak kan maak. Die beste is om ons in lewende lywe te ontmoet. Andersins is jy ook welkom om die vorm onder aan hierdie bladsy te voltooi, ons sal so vinnig as moontlik met jou in verbinding tree. Jy kan ons ook kontak met die besonderhede bo aan die bladsy.

Adres

Die kerk van Jesus is nie ‘n gebou nie, maar ons kom wel saam op ‘n spesifieke plek (behalwe ons huise). Ons gemeenskaplike gebou is op die hoek van 4de Straat en Rabie straat in Fontainebleau, Randburg.