Leesrooster

Omdat ons deel is van die breƫr kerk van Jesus lees ons nie die Bybel in isolasie nie.

Daarom gebruik ons die “Revised Common Lectionary” as ‘n riglyn vir die keuse van die erediens tekste.

Textweek.com is behulpsaam om te kyk na die tekste vir die naweek.

Die NG kerk se Seisoen van luister het ook die tekste.