FONTAINBLEAU GEMEENSKAPSKERK PERSONEEL

GEROEP OM TE DIEN

Die personeelspan bestaan uit ‘n mengsel van voltydse – en deeltydse personeel. Elkeen met hulle unieke gawes en persoonlikhede. Hieronder is die kontak details van elke spanlid. Jy is ook welkom om die vorm onder aan die bladsy in te vul.

MAAK GERUS

KONTAK

 MET ONS

Daar is verskillende maniere hoe jy met ons gemeente kontak kan maak. Die beste is om ons in lewende lywe te ontmoet. Hier is ons kontakbesonderhede:

 

Kantoor: 011-796-6800  office@fgk.co.za

Tom Smith (Spanleier):  tom@fgk.co.za

Jaco de Witt (Tentmaker, Behoort):  jaco@fgk.co.za

Schalk van Heerden (Koördineerder, Beweeg):  admin@fgk.co.za

Adri-Marie van Heerden (Musiek, Kategese, Besin):  adrimarie@fgk.co.za

Jean Pelser (Kantoor):  office@fgk.co.za

Corinne Botha (Assistent– Kategese): jeug@fgk.co.za

James Mogale (Koster): +27 (60) 949-1446

Cecil van der Merwe (Gemeentejaarstudent): allan.cavdm@gmail.com

As jy die gemeente se nuusbrief wil ontvang vul die volgende in.

As jy die gemeente se nuusbrief wil ontvang vul die volgende in.

Jy is nou ingeteken!

Share This