Zoeloe KLASSE

Begin 11 Februarie Registreer HIER

ONS GLO DAT DIE HERE ONS ROEP OM ONS “ONS” GROTER TE MAAK

Daarom bied ons van hierdie jaar af Zoeloe klasse in blokke van 6 aan. Die eerste blok begin reeds op die 11de Februarie.